Beskrywing
Ons toegangsplan wat gemoedsrus bied teen 'n uiters bekostigbare tarief.
Dekking van digitale toestelle:
Dekking vir digitale toestelle: R10,000
2 toestelle @ R5,000 maksimum elk
Dekking vir bates en toerusting:
1ste verlies bate dekking: R50,000
Dek toerusting, voorraad en geboue.
Dekking in geval van: Brand, storm, weerlig, ontploffing, wind, hael, sneeu of waterskade. Sluit diefstal uit.
Persoonlike ongeluksdekking:
Dekking vir: Besigheidseienaar
Beseringskoste: R2 500
Perm totale ongeskiktheid of dood: R25,000
Dekking in geval van ongeluk. Siekte is uitgesluit van dekking.




